Elle-reeks - Franse vlegsel - cover

Elle-reeks - Franse vlegsel

Christien Neser

  • 01 november 2014
  • 9780799370553
Wil ik lezen
  • Wil ik lezen
  • Aan het lezen
  • Gelezen
  • Verwijderen

Samenvatting:

Losloper. Die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Alex gaan saam met een of ander stapelgek avonturier om die wereld vaar, terwyl sy stoksielalleen by Gravitas moet agterbly. 'n Kloosterkoek wat nie in 'n ander ou se rigting kyk nie en die Valentynsbal en die Graadelfdans gaan misloop. Boonop lyk dit asof dit die ergste skooljaar van Elle se lewe gaan wees, want sommer op dag een verloor sy: - haar status as 'n meisie met 'n ou;- haar haarstyl;- haar waardigheid voor die hele skool;- en die silwer ketting en sleuteltjie wat Alex vir haar gegee het. Die enigste lekker vooruitsig is die Aprilvakansie, wanneer sy en Refi saam Parys toe gaan. Dan maak 'n aantreklike uitruilstudent met stoute groen o egter onverwags sy opwagting, en Elle se hart begin vreemde dinge doen ... christien neser se reeks tienerboeke oor die wel en wee van elle kroon is baie gewild, met selfs volwasse lesers wat nie kan wag om elke nuwe elle-avontuur te verslind nie. die sesde boek in die reeks beloof om net so skreeusnaaks, aweregse en romanties soos sy voorgangers te wees

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat je onze website zo goed mogelijk beleeft. Als je deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat je dat goed vindt. Ok